Bharatiya Janata Party भारतीय जनता पार्टी | |
BJP | |
Vlag van die BJP
| |
Leier | Narendra Modi |
---|---|
Gestig | 6 April 1980 |
Voorafgegaan deur | Bharatiya Jana Sangh Janata Party |
Nuusbrief | Kamal Sandesh |
Hoofkwartier | 11 Ashoka Road, Nieu-Delhi 110001 |
Jeugvleuel | BJP Kisan Morcha |
Ideologie | Hindutva[1] Hindoe-nasionalisme[2] Integrale humanisme Konserwatisme[3] Nasionale konserwatisme[4] Sosiale konserwatisme[5] Ekonomiese nasionalisme[6] Regse populisme[7][8] |
Nasionale affiliasie | National Democratic Alliance (NDA) |
Internasionale affiliasie | Internasionale Demokratiese Unie[9] Asiatiese Pasifiese Demokratiese Unie[10] |
Amptelike kleure | Saffraan |
Webblad | www.bjp.org |
Die Bharatiya Janata Party (Hindi: भारतीय जनता पार्टी, bhāratīya janatā pārṭī, [bʱaːrət̪iːjə dʒənət̪aː paːrʈiː], , letterlik: "Indiese Volksparty", afk. BJP) is een van die twee groot partye in die Indiese politieke stelsel (die ander is die Indian National Congress). Vanaf 2015, ten opsigte van verteenwoordiging in die nasionale parlement en die deelstate se wetgewers, is dit die land se grootste politieke party, en ten opsigte van die primêre lidmaatskap, is dit die grootste politieke party ter wêreld. Die BJP is 'n regse konserwatiewe party, met 'n ideologiese en organisatoriese verhouding met die Hindoe-nasionalistiese Rashtriya Swayamsevak Sangh.
© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search